Rode & Genote se oorspronklike en mees gewilde navorsingspublikasie, die kwartaallikse Rode's Report, is die enigste van hulle publikasies wat nog in goeie ou gedrukte formaat (vs. PDF) beskikbaar is, en sekere bladsye word toegewei aan advertensies.
Hierdie e-pos was 'n aankondigingaan paneellede oor 'n spesiale aanbod i.v.m. advertensieplasingspryse.